meervoud
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| meervoud | meervoude |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| meervoudjie | meervoudjies |
- مَِیرْفَوْدْ , meervoud: مَِیرْفَوْدِی
- meerfout, meerfoud; meervoud: meerfoude
- 'n Woordvorm wat meer as een uitdruk.
- In Afrikaans word die meervoud meestal gevorm deur 'n agtervoegsel of 'n verbuiging van die enkelvoudvorm van die selfstandige naamwoord.
- mv.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor meervoud.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | meervoud o | meervouden |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | meervouds | meervouden |
| Datief | meervoud | meervouden |
- IPA:
- Nederlands: [ˈmeːrv̊ɑʊ̯t, ˈmeɪ̯rv̊ɑʊ̯t], meervoud: [ˈmeːrv̊ɑʊ̯də(n), ˈmeɪ̯rv̊ɑʊ̯də(n)]
- Belgies: [ˈmeːʀv̊ɑʊ̯t], meervoud: [ˈmeːʀv̊ɑʊ̯də(n)]