Gaan na inhoud

afkortinge

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  afkorting     afkortings, afkortinge    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  afkortinkie     afkortinkies  
Meervoud van afkorting; meer as een afkorting.
Sien ook afkortings
Die outeurs het ruim gebruik gemaak van afkortinge.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor afkortinge.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: abbreviations(en)
Nederlands: afkortingen(nl)