afkortings

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  afkorting     afkortings, afkortinge    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  afkortinkie     afkortinkies  

Woordafbreking

af•kor•ting

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Meervoud van afkorting; meer as een afkorting.
Sien ook afkortinge

    Voorbeeldsinne

Die outeurs het ruim gebruik gemaak van afkortings.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor afkortings.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: abbreviations(en)
Nederlands: afkortingen(nl)