afslaandakmotor

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search
'n Afslaandakmotor.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  afslaandakmotor     afslaandakmotors  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

af•slaan•dak•motor

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

(motorterme) Motorvoertuig (gewoonlik sportmotors) met 'n dak wat opgevou kan word.

   Dynamic-blue-down-and-right.svg Verwante woorde

afslaandak

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels convertible(en)
Nederlands schuifdak(nl)