Gaan na inhoud

afslaandak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Motor met 'n afslaandak.
Enkelvoud Meervoud
  afslaandak     afslaandakke  
af•slaan•dak
   
(lêer)
IPA: [ˈɑfslɑːndɑk], meervoud: [ˈɑfslɑːndɑkə]
  1. Dak wat opgevou kan word.
  2. (motorterme) Motorvoertuig (gewoonlik sportmotors) met so 'n dak.
afslaandakmotor, sondak

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels convertible(en)
Nederlands schuifdak(nl)