afvaardiging
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| afvaardiging | afvaardigings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| afvaardiginkie | afvaardiginkies |
- af•vaar•di•ging
- Een of meer mense was as verteenwoordigers gestuur word.
- 'n Afvaardiging is gestuur om die minister oor die toenemende plaasmoorde te spreek.
| Vertalings: afvaardiging | |||
|---|---|---|---|