akwarium
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| akwarium | akwariums, akwaria |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| akwariumpie | akwariumpies |
- Van Latyn: 'aquārium'.
- 'n Bak met water waarin onderwaterplante en -diere deur mense aangehou word.
- Min dinge is so mooi soos 'n akwarium vol helderkleurige visse.
- Akwariums word gebruik om dier- en plantspesies te kweek, te versorg of ten toon te stel.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor akwarium.