album
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| album | albums |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| albumpie | albumpies |
- al•bum
- 'n Boek vir die berg van foto's.
- 'n Versameling van musieksnitte.
- Ek het 'n mooi album van al ons vakansiefoto's gemaak.
- Het jy al DJ Ossewa se nuutste album gekry?
| Vertalings: album | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor album.