altaar
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| altaar | altare |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| altaartjie | altaartjies |
- al•taar
- Offertafel vir godsdienstige plegtighede.
- ’n Tydelike altaar is opgerig op die plek waar die bom ontplof het terwyl ’n meer permanente gedenkteken beplan is.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|