Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- ama•teur
- 'n Persoon wat iets as 'n stokperdjie beoefen (nie as 'n beroep nie).
- Iemand wat aan sport deelneem sonder om wins daaruit te maak.
- (pejoratief) Iemand wat onervare of onkundig is.
- Daar was egter ook amateur-wiskundiges wat 'n belangrike bydraes tot die veld gemaak het.
- Sewesrugby is gewild op alle vlakke, met amateur- en klubtoernooie wat oor die algemeen in die somermaande gehou word.
- Jy is 'n amateur, los dit eerder vir die mense wat weer hoe dit werk.