ameublement

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Ameublement.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  ameublement     —  

Woordafbreking

ameu•ble•ment

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die gesamentlike meubels van 'n huis of vertrek; bybehorende tafels, stoele, banke, hangkaste, ens.

    Voorbeeldsinne

Hulle is versoek om net die werklik nodige ameublement vir die nuwe saal aan te skaf.

    Vertalings

  Vertalings:    ameublement
Engels: furniture(en)
Nederlands: ameublement(nl)