Gaan na inhoud

anker

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Anker.
Enkelvoud Meervoud
  anker    ankers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ankertjie     ankertjies  
an•ker
'n Swaar yster wat oorboord gegooi word om 'n skip vas te lê.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: anchor(en)
Nederlands: anker(nl)
Xhosa: isixhasi 7
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek anker  
Verlede Tyd  ek  het geanker        
  1. Die anker laat sak.
  2. (figuurlik) Iets êrens vasmaak.
Ankerplek

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels anchor(en)
Nederlands ankeren(nl)