figuurlik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | figuurlik | figuurlike | |
- fi•guur•lik
- (taalkunde) Deur verbeelding en nie letterlik nie.
- Swak verlede deelwoorde word letterlik gebruik, byvoorbeeld: 'n gebreekte been, terwyl sterk verlede deelwoorde figuurlik gebruik word, byvoorbeeld 'n gebroke hart.
| Vertalings: figuurlik | |||
|---|---|---|---|