Gaan na inhoud

aragoniet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Aragoniet op swawel.
Enkelvoud Meervoud
  aragoniet      
ara•go•niet
(minerale) 'n Mineraal wat uit kalsiumkarbonaat bestaan.
Aragoniet is metastabiel by normale temperatuur en druk.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: aragonite(en)
Nederlands: aragoniet(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor aragoniet.