atmosfeer
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| atmosfeer | atmosfere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| atmosfeertjie | atmosfeertjies |
- IFA: ɐtmosfiə̯r
- (geologie) 'n Laag gasse wat 'n hemelliggaam, gewoonlik 'n planeet, omring.
- Die aantrekkingskrag van die aarde hou die atmosfeer in posisie sodat dit saam met die aarde om sy eie as en om die son roteer.
| Vertalings: atmosfeer | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor atmosfeer.