baadjie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| baadjie | baadjies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| baadjietjie | baadjietjies |
- Hulp:IPA: [ˈbɑːɪ̯ki]
- (kleding) Kledingstuk wat die bolyf en arms bedek en oor die klere (hemp of bloes) gedra word.
- Sweetpak is 'n stel sportklere bestaande uit 'n broek (oefenbroek) en 'n baadjie met 'n ritssluier.
- Op jou baadjie kry (die onderspit delf).
- Dis bo jou baadjie (bokant jou vermoëns).
| Vertalings: baadjie | |||
|---|---|---|---|