baai
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| baai | baaie |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| baaitjie | baaitjies |
- baai
- 'n Wye inham van die see; strook water wat aan drie kante deur land omring is.
- Valsbaai is 'n baai met 'n lengte van sowat 48 kilometer naby Kaapstad.
| Vertalings: baai | |||
|---|---|---|---|

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | baai |
| Verlede Tyd | ek | het gebaai |
- Swem of langs die water lê en in die son bak.
- In iets gehul wees; oortrek van; bestraal deur.
- Ons gaan vanmiddag in die see baai.
- Waar die figure in die eerste skildery in lig gebaai is, lyk dit asof amper al die persone in La Grande Jatte in skadu gehul is.
| Vertalings: baai | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor baai.