Gaan na inhoud

bakermat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bakermat     —  
ba•ker•mat
Plek van ontstaan; oorsprong van iets of iemand; kweekplek.
Florence is die bakermat van die renaissance en een van die bekendste kultuurstede in Europa.

    Vertalings

  Vertalings:    bakermat
Engels: cradle(en), origin(en)
Nederlands: bakermat(nl)