Gaan na inhoud

baklei

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Mense wat baklei.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek baklei  
Verlede Tyd  ek  het (ge)baklei        
Van Maleis, bakalahi.[1]
  1. Veg; met die vuiste bydam.
  2. Stry; rusie maak.
  1. Die seuns baklei op die speelgrond.
  2. Hou op om so te baklei.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fight(en)