basaar
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| basaar | basaars |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| basaartjie | basaartjies |
- ba•saar
- Verkoping van eetgoed en handwerk ten bate van liefdadigheid.
- 'n Oosterse mark.
- Ondanks die goeie inkomste van die gereelde basaars moes die kerkraad in 1875 aan die Ring rapporteer dat daar 'n groot som op die leraar se salaris agterstallig was.
- Die Groot Basaar in Istanboel, Turkye, is een van die grootste en oudste onderdak-markte in die wêreld.
| Vertalings: basaar | |||
|---|---|---|---|