bastergemsbok
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bastergemsbok | bastergemsbokke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bastergemsbokkie | bastergemsbokkies |
-
(lêer)
- (soogdiere)
Hippotragus equinus, 'n groot wildsbok wat in die grasvelde van Wes-, Sentraal-, Oos- en Suidelike Afrika aangetref word.
- Die bastergemsbok is, ondanks sy naam, nie 'n verbastering van die gemsbok nie, maar 'n geheel en al ander spesie.
| Vertalings: bastergemsbok | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bastergemsbok.