Gaan na inhoud

batik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Lap wat gebatik is.
ba•tik
Enkelvoud Meervoud
  batik    batiks  
Weefsel in 'n verfbad kleur deur was op plekke wat nie gekleur moet word nie aan te bring.
Hoeveel kos die batik?

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: batik(en)
Nederlands: batik(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek batik  
Verlede Tyd  ek  het gebatik        
Die handeling van batik.
Die vrouens batik terwyl die mans op die stoep sit. Hierdie rok is pragtig gebatik.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: batik(en)
Nederlands: batikken(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor batik.