bedien
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bedien |
| Verlede Tyd | ek | het bedien |
- be•dien
- Mense gee wat hulle nodig het, soos om kos en drank tydens 'n ete aan te dra of klante in 'n winkel te help.
- Die kelnerin bedien die klante in die restaurant.
- Is u al bedien?
- «Wie die altaar bedien, moet van die altaar lewe.»
- Elkeen behoort 'n bestaan uit sy beroep te kan maak.
| Vertalings: bedien | |||
|---|---|---|---|