beeskaroo
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| beeskaroo |
- (plante)
Pentzia punctata 'n plant wat in die suidelike Nama-Karoo in die provinsies Noord-, Oos- en Wes-Kaap voorkom en endemies aan Suid-Afrika is.
- Beeskaroo het geel blommetjies.
- berggansie, beeskaroobossie, (deels:) beesbossie
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor beeskaroo.