Gaan na inhoud

behandel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek behandel  
Verlede Tyd  ek  het behandel        
be•han•del
  1. Op 'n bepaalde manier met 'n mens of dier omgaan; wyse waarop daar teenoor iets of iemand opgetree word.
  2. Medies versorg; verpleeg.
  3. Oorweeg; ondersoek; bespreek; behandel, oor 'n saak praat of skryf.
  1. Die Goue Reël is om ander te behandel soos jy wil hê hulle jou moet behandel.
  2. Die kwaal word noukeurig behandel.
  3. Die voorstel moet in die volgende vergadering behandel word.
«Iemand soos 'n hond behandel
Baie sleg behandel.
«Iemand uit die hoogte behandel
Op iemand neersien.

    Vertalings

  Vertalings:    behandel
Engels: handle(en) treat(en), deal with(en)
Nederlands: behandelen(nl)