beheer
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | beheer |
Verlede Tyd | ek | het beheer |
Woordafbreking
- be•heer
Werkwoord
Betekenisse
- Sake reël; verantwoordelik wees vir; lei.
Voorbeeldsinne
- Die rekenmeester beheer die besigheid se finansiële state.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
beheer | — |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Bestuur en toesig oor iets of iemand; administrasie; kontrole.
Voorbeeldsinne
- 'n Slaaf is iemand wat gedwonge en sonder vergoeding onder die beheer van 'n ander persoon werk.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|