beleid
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| beleid | beleide |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| beleidjie | beleidjies |
- be•leid
- Aksieplan vir toekomstige optrede; gedragslyn.
- 'n Politieke party is 'n politieke organisasie wat poog om die regering se beleid te beïnvloed, gewoonlik deur hul eie kandidate daar te stel en te wedywer vir stemme en regeringsposte.
| Vertalings: beleid | |||
|---|---|---|---|