belydende
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | bely |
Verlede Tyd | ek | het bely |
Teenwoordige deelwoord | belydende |
- be•ly•den•de
- Teenwoordige deelwoord van bely; diegene wat bely.
- Die belydende lidmate van daardie gemeente het in 1990 1 152 getel en in 2007 1 272.
Vertalings: belydende | |||
---|---|---|---|