bely
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | bely |
Verlede Tyd | ek | het bely |
Teenwoordige deelwoord | belydende |
Woordafbreking
- be•ly
Werkwoord
Betekenisse
- Erken dat jy iets verkeerd gedoen het en berou daaroor toon.
- Voor ander getuig waarin jy glo; openlik uitkom vir.
Voorbeeldsinne
- Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie; maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid vind.[1]
- As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word.[2]
Afgeleide woorde
Vertalings
Vertalings: bely | |||
---|---|---|---|