Gaan na inhoud

bergmahonie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bergmahonie se onryp vrugte
Enkelvoud Meervoud
  bergmahonie      
(plante) op Wikispecies Entandrophragma caudatum, 'n groot Suid-Afrikaanse boom uit die mahoniefamilie.
Omdat daar nie plek in of op die motor was vir die krokodil nie, het ek dit hoog in 'n ou bergmahonie opgetrek en daar vasgemaak

    Vertalings

  Vertalings:    bergmahonie
Engels: mountain mahogany(en)
Venda: muzhounzhou

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bergmahonie.