Gaan na inhoud

berin

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  berin     berinne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  berinnetjie     berinnetjies  
  1. (soogdiere) Vroulike beer; wyfie van 'n spesie van die genus op Wikispecies Ursus.
  1. Die koei en die berin wei, en hulle kleintjies lê bymekaar; en die leeu eet strooi soos die os.[1]

    Vertalings

  Vertalings:    berin
Engels: mama bear(en)
Nederlands: berin(nl) v