beseer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | beseer |
| Verlede Tyd | ek | het beseer |
-
(lêer)
- be•seer
- Seerkry; kwes; wond opdoen of veroorsaak; beserings aan 'n deel van die liggaam aanbring.
- Vyf mense sterf en veertig is in 1985 tydens 'n ANC-aanval in Amanzimtoti beseer.
| Vertalings: beseer | |||
|---|---|---|---|