beskerm
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | beskerm |
| Verlede Tyd | ek | het beskerm |
| Teenwoordige deelwoord | beskermend | |
| Verlede deelwoord | beskermde | |
- be•skerm
- Weghou van of behoed teen gevaar; so goed moontlik sorg dat niks verkeerd gebeur nie.
- Die dyk moes die land teen 'n oorstroming beskerm.
| Vertalings: beskerm | |||
|---|---|---|---|