dyk
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dyk | dyke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| dykie | dykies |
- dyk
- 'n Mensgemaakte keerwal wat ontwerp en gebou is om 'n gebied teen hoë water te beskerm.
- Die Afsluitdyk is 'n dyk in Nederland wat sedert 1932 die Ysselmeer (die voormalige Suidersee) van die Waddensee afsluit.
| Vertalings: dyk | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dyk.