bestuur
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bestuur | besture |
- be•stuur
- Manier of wyse waarop 'n organisasie gelei en gestuur word.
- Groep mense wat die leiding van 'n organisasie behartig.
- Die bestuur van ons vereniging is van 'n goeie kwaliteit.
- Die bestuur vergader weekliks om dringende sake te bespreek.
| Vertalings: bestuur | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bestuur |
| Verlede Tyd | ek | het bestuur |
- Beweging van iets (soos 'n voertuig) in 'n rigting stuur.
- Beheer en leiding gee; iets of iemand lei.
- Eendag gaan alle karre hulself bestuur.
- Hy is besig om die maatskappy in die afgrond in te bestuur.
| Vertalings: bestuur | |||
|---|---|---|---|