betrekking
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| betrekking | betrekkings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| betrekkinkie | betrekkinkies |
- be•trek•king
- Werk, pos of amp wat iemand beklee.
- Verhouding tussen mense of lande.
- Verband tussen dinge.
- Ek het 'n tydelike betrekking by die poskantoor gekry.
- Die land het geen diplomatieke betrekkinge met Suid-Afrika nie.
- Dieselfde beginsels wat vir 'n eenmansaak met betrekking tot inkomstebelasting geld, is op vennootskappe van toepassing.
| Vertalings: betrekking | |||
|---|---|---|---|