Gaan na inhoud

beweer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek beweer  
Verlede Tyd  ek  het beweer        
be•weer
Stel dat iets so is, dikwels sonder bewys daarvan.
Dit is beweer, maar later blyk dit nie waar te wees nie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: claim(en)
Nederlands: beweren(nl)
Hulp:IPA: [bə.ˈʋɪːr]
   
(lêer)
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van beweren
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van beweren
  3. gebiedende wys van beweren
1.: Ik beweer.
2.: Beweer je?
3.: Beweer!