bied
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | bied |
Verlede Tyd | ek | het gebied |
-
(lêer)
- Gee; verleen; verskaf; ter beskikking stel.
- Universiteite bied voorgraadse en nagraadse onderrig.
- Ek het die boemelaar brood gebied, maar hy wou geld hê.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [bit]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bieden
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bieden
- gebiedende wys van bieden
- 1.: Ik bied.
- 2.: Bied je?
- 3.: Bied!