homofoon
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| homofoon | homofone |
- IFA: ɦuə̯mufuə̯n
- ho•mo•foon
- (taalkunde) 'n Gelykklinkende woord; woord wat dieselfde uitgespreek word, maar verskillende betekenisse het en verskillend geskryf word.
- "Leidend" en "lydend" is homofone van mekaar.
| Vertalings: homofoon | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor homofoon.