Gaan na inhoud

bind

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek bind  
Verlede Tyd  ek  het gebind  
Onbepaalde wys te binde   
Teenwoordige deelwoord bindend   
Verlede deelwoord gebinde, gebonde   
Vasmaak; heg; inperk.
  1. Deur 'n hand vol grond saam te druk, kan die span, na gelang van hoe dit bind of verbrokkel, vinnig aflei of die grond te nat, te droog of optimaal is.[1]
Verbind, ontbind
Saambind, vasbind, aanbind

    Vertalings

  Vertalings:    bind
Engels: to bind(en), tie(en)
Nederlands: binden(nl)
Hulp:IPA: [bɪnt]
   
(lêer)
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van binden
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van binden
  3. gebiedende wys van binden
1.: Ik bind.
2.: Bind je?
3.: Bind!
   
(lêer)
Woord
bind
Skryf