Gaan na inhoud

skryf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Skildery van 'n man wat skryf.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek skryf  
Verlede Tyd  ek  het geskryf  
Onbepaalde wys te skrywe   
Teenwoordige deelwoord skrywend   
Verlede deelwoord geskryfde, geskrewe   
Die weergee van taal via 'n medium deur die tekens of simbole van 'n bepaalde skryfstelsel.
Die seun skryf vir sy ma 'n brief.
skryfteken, skryftafel, skrywer
beskryf

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: write(en)
Nederlands: schrijven(nl)
Wolof: bind(wo)
Xhosa: ukubhala 15

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skryf.