Gaan na inhoud

blesgans

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Anser albifrons.
Enkelvoud Meervoud
  blesgans     blesganse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  blesgansie     blesgansies  
bles•gans
(voëls) op Wikispecies Anser albifrons, 'n gans wat in Groenland en die noorde van Rusland broei.

    Vertalings

  Vertalings:   1. Anser albifrons
Nederlands: kolgans(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor blesgans.