voël
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| voël | voëls |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| voëltjie | voëltjies |
| Beeldboek | |||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
- Hulp:IPA: [fuə̯ɫ]
-
(lêer)
- vo•ël
- فُوَوِلْ , meervoud: فُوَوِلْسْ
- fó-ël, fógel; meervoud: fó-ëls, fógels
- Voëls verskil in grootte van klein swaeltjies tot groot voëls soos volstruise en emoes.
- «Die vere maak die voël.»
- 'n Mens word na sy uiterlike geoordeel.
- «Een voël in die hand is beter as tien in die lug.»
- Kies liewer wat seker is bo die onsekere.
- «Elke voël sing soos hy gebek is.»
- Elkeen praat en handel maar volgens sy eie aard.
- «Hy sit soos 'n voël op 'n tak.»
- Sonder 'n vaste woonplek wees.
- «'n Ou voël met kaf probeer vang.»
- Probeer om 'n ervare persoon te kul.
- «Solank die voël vlieg, kan enigeen skiet.»
- Solank 'n meisie ongetroud is kan enigeen by haar vlerksleep.
| Vertalings: voël | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor voël.





