Gaan na inhoud

blindemol

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Kinders speel blindemol.
Enkelvoud Meervoud
  blindemol     —  
blin•de•mol
Speletjie wat deur kinders gespeel word, waar 'n speler wat geblinddoek is die ander probeer vang.
Marco Polo is soortgelyk aan blindemol, waar een persoon geblinddoek word, terwyl die ander wegkruipplekke in die kamer kies.

    Vertalings

  Vertalings:    blindemol
Engels: blind man's buff(en)
Nederlands: blindemannetje(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor blindemol.