blokkiesraaisel
Voorkoms

Afrikaans
[wysig]| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| blokkiesraaisel | blokkiesraaisels |
Selfstandige naamwoord
[wysig]- Hulp:IPA: [ˈblɔ.kis.ˌraɪ̭.səɫ]
-
(lêer)
- blok•kies•raai•sel
- Woordspel in die vorm van 'n vierkant wat in blokkies verdeel is. Die speler moet woorde horisontaal en vertikaal in die oop blokkies invul totdat al die oop ruimtes gevul is.
- Arthur Wynne het die eerste blokkiesraaisel op 21 Desember 1913 in die New York World gepubliseer.
| Vertalings: blokkiesraaisel | |||
|---|---|---|---|
Meer inligting
[wysig]- Sien Wikipedia vir meer inligting oor blokkiesraaisel.