bobbejane

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Bobbejaan.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bobbejaan     bobbejane    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bobbejaantjie     bobbejaantjies  

Woordafbreking

bob•be•ja•ne

    Betekenisse

Meervoud van bobbejaan; meer as een bobbejaan.
op Wikispecies Papio ursinus

    Spreekwoorde

«Jy kan dit vir die bobbejane vertel»
Ek glo dit nie.

    Vertalings

  Vertalings:    bobbejane
Engels: baboons(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bobbejane.