bobbejaan
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bobbejaan | bobbejane |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bobbejaantjie | bobbejaantjies |
-
(lêer)
- bob•be•jaan
- 'n Groot, nie-mensagtige lid van die primaat-orde.
Papio ursinus
- «Bobbejaan het daar 'n kierie nodig»
- 'n Totaal onbegaanbare pad.
- «Die bobbejaan agter die berg gaan haal»
- 'n Moeilikheid tegemoet loop; jou vreeslik kwel oor iets wat nog glad nie eens gebeur het nie.
- «Jy kan dit vir die bobbejane vertel»
- Ek glo dit nie.
- «Toe jy nog 'n bobbejaan was»
- Voor jou geboorte.
| Vertalings: bobbejaan | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bobbejaan.