boei
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| boei | boeie |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| boeitjie | boeitjies |
-
(lêer)
- 'n Drywende baken wat onderwater geanker is om vlak water en ander obstruksies aan te dui.
- 'n Drywende reddingsmiddel.
- 'n Ysterband wat om 'n persoon se hand of voet sluit; toestel waarmee iemand gevange gehou word.
- Jy moet tussen die boeie vaar, anders stand die skip.
- Die man verdrink, gooi vir hom 'n boei.
- Haal die boeie af, hy is nie 'n krimineel nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | boei |
| Verlede Tyd | ek | het geboei |
- Boeie aansit; iemand se vryheid inperk deur hom in boeie te slaan.
- Die aandag aangryp.
- Boei hom, hy is 'n dief.
- Die verhaal boei my.
| Vertalings: 1. Boeie aansit | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Aandag aangryp | |||
|---|---|---|---|