boekwurm
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
boekwurm | boekwurms |
Woordafbreking
- boek•wurm
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Persoon wat buitengewoon toegewyd is aan lees en studie.
Vertalings
Vertalings: boekwurm | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor boekwurm.