Gaan na inhoud

boerpampoen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  boerpampoen     boerpampoene  
'n Groot, plat, ronde pampoen, ligvaal of wit van kleur met geel vleis, wat algemeen in Suid-Afrika verbou word.
Heerlike pampoendisse kan met boerpampoen voorberei word.